Elke konneksie maak ‘n verskil. Ons skenk ‘n persentasie van jou rekening direk aan jou kind se skool.
Alles wat jy moet weet:
Ons installasie span kan gewoonlik binne 3-5 werksdae na aansoek by jou huis kom. Die installasie self neem ongeveer 2-3 ure, afhangende van jou huis se opstelling.
Jou skool ontvang ‘n persentasie van jou maandelikse rekening. Hoe meer kliënte aansluit by nouNET, hoe meer ontvang jou skool elke maand.
Nee, ons werk op ‘n maand-tot-maand basis. Jy kan te eniger tyd kanselleer sonder enige boetes of verborge fooie.
Ons tegniese ondersteuningspan is gereed om te help. Kontak ons via die hulp sentrum en ons sal so spoedig moontlik reageer om jou verbinding te herstel.
Ja, jy kan jou gekose skool een keer per jaar verander. Kontak ons eenvoudig om die verandering te versoek.
Nog meer inligting nodig?
📞 (+27) 68 617 9420
© 2024 nouNET. Alle regte voorbehou.
Ons is hier om te help